Barst
18th July 2010, 03:33
[COLOR=Red][SIZE=3][FONT=Trebuchet MS]"Hoe om die 9 x-tafel te onthou:
- Wat is 9 x 7 ?
- Gebruik hier die metode: Hou al 10 jou vingers in die lug voor jou, uitgesprei met die handpalms weg van jou af. Laat sak nou die 7de vinger.
- Daar is altesame 6 vingers links van die gesakte vinger en 3 vingers regs van die gesakte vinger.
- Die antwoord is 63.
- Gebruik nou dieselfde metode met 9x2, 9x3, 9x4, ens. Dit werk elke keer"[/FONT][/SIZE][/COLOR]
Bron: onbekend ;)