![]() |
#1
|
||||
|
||||
![]() "Hoe om die 9 x-tafel te onthou:
- Wat is 9 x 7 ? - Gebruik hier die metode: Hou al 10 jou vingers in die lug voor jou, uitgesprei met die handpalms weg van jou af. Laat sak nou die 7de vinger. - Daar is altesame 6 vingers links van die gesakte vinger en 3 vingers regs van die gesakte vinger. - Die antwoord is 63. - Gebruik nou dieselfde metode met 9x2, 9x3, 9x4, ens. Dit werk elke keer" Bron: onbekend ![]()
__________________
"Never argue with an idiot, they'll just bring you down to their level and beat you with experience." (c)TB |