Enkele post bekijken
  #1  
Oud 18th July 2010, 03:33
Barst's Avatar
Barst Barst is offline
Administrator
 
Geregistreerd op: Jun 2004
Locatie: L'burg
Posts: 16,562
Cool Zuidafrikaanse wiskunde

"Hoe om die 9 x-tafel te onthou:
- Wat is 9 x 7 ?
- Gebruik hier die metode: Hou al 10 jou vingers in die lug voor jou, uitgesprei met die handpalms weg van jou af. Laat sak nou die 7de vinger.
- Daar is altesame 6 vingers links van die gesakte vinger en 3 vingers regs van die gesakte vinger.
- Die antwoord is 63.
- Gebruik nou dieselfde metode met 9x2, 9x3, 9x4, ens. Dit werk elke keer"

Bron: onbekend
__________________
"Never argue with an idiot, they'll just bring you
down to their level and beat you with experience." (c)TB
Met citaat antwoorden